Wonderwerk op wonderwerk - Anton Botha, My Getuienis
Anton Botha GS1200 Anton Botha GS1200
277 subscribers
33,641 views
490

 Published On Jun 23, 2023

In hierdie video getuig Anton van sy lewe en van die wonderwerke wat God daarin verrig het. Dit spreek van versoeking en van foute, van waarskuwings en van seerkry; van tugtiging en van God se oorvloedige seëninge. Dit alles het daartoe gelei dat Anton uiteindelik die man van God geword het wat hy vandag is. Mag hierdie getuienis eer en heerlikheid aan ons Skepper en Verlosser bring; en mag dit vir jou persoonlik ’n groot seën wees, veral as jy tans vashaak op die pad van sonde. Mag ons ook altyd onthou dat daar geen sonde só groot is, wat ons liefdevolle Hemelse Vader nie bereid is om die berouvolle sondaar te vergewe nie. Baie dankie aan Henning de Beer vir hierdie opname.

KONTAK BESONDERHEDE

SDA Filadelfia sekretaresse: [email protected] (+27 66 317 8731)
Anton Botha: [email protected] (+27 76 099 3115)
Sue Botha (Anton se ma): [email protected] (+27 60 977 1288)
Nicolene Filmalter (Anton se sussie): [email protected]

BANK BESONDERHEDE

Sewendedag Adventiste Kerk Gemeente Filadelfia
ABSA Tjek: 4050692621
Takkode: 632005
Verwysing: Anton Botha dialise
Internasionale Swift Betalings Swift Kode: ABSAZAJJ

of

Anton Botha
FNB Easy Account: 63057768154
Takkode: 261550
Verwysing: Anton Botha dialise
Internasionale Swift Betaling Swift Kode: FIRNZAJJ

show more

Share/Embed