Die Here het ons diep uitgehaal! - Baasraak Opelugdiens te Mosselbaai
Baasraak TV Baasraak TV
10.6K subscribers
6,228 views
0

 Published On Premiered Aug 22, 2024

Coach Freek en die span van Abakhululi Prison Ministry het 'n Baasraak Opelugdiens gehou in Smartie Town Mosselbaai in 2018. Die manne het getuig van God se reddende genade.

Besoek Baasraak se Webtuiste:
➢ https://www.baasraak.tv/

Jy kan nou enige tyd en plek op enige slimtoestel na al ons Baasraak Uitsaai Netwerk kanale kyk of luister op ons eie Mobiele Baasraak Toep (App) wat nou beskikbaar is. Sy naam is “Baasraak Nou”. Dit is gratis beskikbaar. Gaan laai hom gerus af deur op die link:
➢https://baasraak.beezer.com/

Ondersteun Baasraak TV Finansieël:
➢ Besoek ons ons webblad om ons bank, Paypal, of Payfast besonderhede te verkry: ➢https://www.baasraak.tv/saai

Volg die Baasraak Span:
➢ facebook: / baasraak
➢ instagram: / coach.freek
➢ potgooi: https://www.baasraak.tv/potgooi

Deel asb ook met jou familie en vriende? Saam kan ons misdaad en geweld BAASRAAK in die naam van die HERE JESUS CHRISTUS!

show more

Share/Embed