Wat is jou Temperament? (Lynette Beer - Sessie 1)
Gesinskerk Gesinskerk
7.8K subscribers
10,089 views
240

 Published On Premiered Jun 16, 2024

Hierdie dinamiese en inspirerende aanbiedding sal jou help om jou verhoudings beter te hanteer en om jouself, sowel as dié om jou, ook beter te verstaan.
Lynette Beer het by ons laaste Vroueoggend van 2024 'n aanbiedding gegee oor persoonlikheidstipes wat sy in kleure kategoriseer.

www.gesinskerk.co.za

show more

Share/Embed