Die Nataniel Tafel: Uit die boeke
kyknettv kyknettv
189K subscribers
11,556 views
71

 Published On Jun 6, 2013

"Uit die boeke" is normaalweg 'n verwysing na iets ongewoon en meesterlik maar kan ook verwys na resepte uit argiewe of selfs modern kookboeke. In hierdie episode is beide verwysings korrek want Nataniël skep meesterdisse wat beslis "uit die boeke" uit is. Selfs die ongelooflike skepping wat Nataniël op die tafel plaas behoort geboekstaaf te word!

show more

Share/Embed